Los jou merk ...

Latest Message: 1 week, 6 days ago
  • SurraHoab : бесплатная игра онлайн игры для девочек онлайн лет веб игры онлайн
  • SurraHoab : игры машины онлайн игры онлайн бесплатно 7 лет игры на двоих онлайн
  • SurraHoab : игры играть бесплатно онлайн игры онлайн бесплатно ru игры для девочек бродилки онлайн
  • alydleBop : Команда интернет - ресурса Luckville - это такие же фанаты, не побоюсь этого слова, великой игры Мир Танков (WOT). Мы страстно любим этот лучший в мире симулятор танков. Мы не перестаем восхищаться техническими тонкостями представленных в игре могучих военных машин всех времен и на
  • SurraHoab : лучшая онлайн игра года игры онлайн головоломки игры гонки
  • SurraHoab : reverse phone lookup free results I am no longer positive
  • SurraHoab : Really enjoyed this article post.Really looking forward to read more. Will read on...
  • SurraHoab : Thanks for the forum.Really thank you! Fantastic.
  • SurraHoab : Thanks - a - mundo for the article post.Really thank you! Great.
  • SurraHoab : Looking forward to reading more. Great forum post. Much obliged.

Only registered users are allowed to post

Soek

Renoster Stroping PDF Print E-mail
Written by Administrator   
Thursday, 04 November 2010 08:39

RENOSTER STROPING


Die situasie het nou al so erg geword, dat ons  op ‘n daaglikse

basis van hierdie “GROOT 5” diere verloor. Renosters word

gewetenloos doodgemaak vir hulle horings, sommige se 

horings word summier afgesny terwyl hulle nog lewe en 

word net so gelaat vir die dood. 


As jy wil help kan jy www.stoprhinopoaching.com besoek

en die petisie teken, of ’n donasie maak. Op hierdie webblad

kan jy ook renoster stroping rapporteer. 

Die webblad het al 1633 geregistreërde ondersteuners, en jy kan ‘n verskil maak deur op die blad te gaan registreer. 

Volgens die webblad is daar in 2010 al 227 renosters gestroop. Die moordenaars maak gebruik van hoë tegnologiese 

instrumente, soos helikopters, pyl gewere en ’n immobiliserende dwelm om die renosters te stroop, en dit vervang die 

tradisionele manier van “per voet” stroop. Teen die tyd dat enige iemand daar kom, is die stropers lankal weg. 

Alhoewel renosters verskriklik groot is, het hulle baie slegte sig en maak 

staat op hulle gehoor en reuk sintuie om hulle te waarsku van gevaar. 

Ervare stropers kan maklik ‘n renoster opspoor en skiet, met net een of

twee skote kan hulle die renoster gou van kant maak. Daar is gevind dat

helikopters wel gebruik is om renosters te stroop, die renoster word dan

vanuit die helikopter geskiet. Daar is ook gevind dat die helikopters, of

klein vliegtuie se identifikasie nommers toegemaak of vervals is, sodat

hulle nie opgespoor kan word, sou iemand hulle raaksien nie. 

NET 23 000 OOR OP AARDE...

Die renosters word geskiet met ’n oordosis dwelm, en alhoewel hulle baie

vinnig sterf, is daar in die karkas ondersoeke bewys dat die renoster erge

pyn en stres beleef voordat hy wel sterf. Sommige van die renosters se horings

is afgesny bokant die vleis en van hierdie renosters het weer wakker geword

sonder erge wonde.  In die gevalle waar die horings brutaal afgesny is, word

die renoster gelos, en as hy wakker word, drentel hy al bloedend rond totdat

hy uiteindelik ‘n wrede dood sterf, omdat die stropers so diep sny as wat hulle

kan. Dit is hoekom ons as die publiek iets moet doen aan die situasie. Dink net

as jou kinders eendag vir hulle kinders moet verduidelik hoekom ons die Groot 5

gehad het, en hulle sal nooit ’n renoster in lewende lywe kan ervaar nie. Kom

ons staan saam en registreer op die webblad en maak ‘n donasie, elke bietjie help.

 

Meningspyling

Wat dink jy van die tydskrif ?